13 Januarie 2020 (GEBED)

13 Januarie 2020 (GEBED)

0 0 hace un año
Daar is net een manier hoe ons, ons môre-vrese kan oorwin en dit is om te fokus op Hom wat reeds in môre is - God self. Ongelukkig veroorsaak die doemprofeet stemme en media dat ons koppe so begin raas dat ons nie reguit kan dink nie. Wanneer ons dan in die stiltes begin soek na God se stem dat ons Hom begin raak-hoor wat in die stiltes wandel. Hy nooi ons uit om na Hom te kom agter die bang en onsekerheid.

Autor

Síguenos en Facebook